Users browsing this forum: 1 Guest(s)
Forums in 'Die Pad Raak Soms Die Kluts Kwyt'
  Forum Threads Posts Last Post
Knyp daai seat vas
Die brieke is al amper in vlamme, die afdraende nog laaaaaaaank, die revs loop oor 2000 in top gear. Wat het jy gemaak dat jy ons vandag daarvan kan vertel? Enige noue ontkoming op die pad is wat ons wil hoor.
1,086 3,341 esomeprazole purchase buy...
2 hours ago
by TomasBaw
Bose geeste haal jou in
Veral daai soort wat agter bosse en ander skuilings uitspring asof 'n slang onder sy agterent deur is en voor 'n vinnige bewegende stuk yster van 56 ton inspring. Jy kan nie mos nie reg wees nie. Watse opleiding leer jou so dom wees is die vraag wat ons wil vra. Ons kan miskien help hier met advies.
1,063 3,018 buy online pharmacy no pr...
5 hours ago
by VincentAbnop
Skale en die skandes op hulle
Ons almal weet van 'n sekere maarskappy wat lankal terug 'n skaal plat getrap het, wat nog van oorlaai. Hulle kon hom nie eers weeg nie want die skaal se springs en knoppies lê die wêreld vol.
1,083 2,986 Mod Project
2 hours ago
by VincentAbnop
Die stampers
Jy kry mos daai drywer wat niks kan mis ry nie, hulle staan altyd na die tyd en kyk na die skade en wil weet wie de @#$% so mal was om daai robot reg op die hoek te gaan plant in so nou kruising. Het iets al voor jou in gespring?
22,547 84,255 Users search for vetted h...
1 minute ago
by fqoqelix